Cecily Adams

Cecily Adams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cecily April Adams
Geboorte (1958-02-06)6 Februarie 1958
Sterfte 3 Maart 2004 (op 46)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cecily Adams (6 Februarie 1958 – 3 Maart 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Sweet Revenge (1987) en in die televisiereekse Simon & Simon (1981), The Equalizer (1985), en Star Trek: Deep Space Nine (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy